Kom kuier saam met vier merkwaardige kunstenaars vir slegs een aand by die Grand
Arena in Grand West, en deel in die liefde vir musiek.

Die Heuwels Fantasties span kragte saam met die legendariese Laurika Rauch, die talentvolle Loki Rothman en Jo Black, die Afrikaanse hipster wie se debuutvideo in 2016 teen `n verbysterende spoed versprei het.

Kaartjies:
R160 (agter) en R220 (voor)
Bespreek by Computicket.

Liefde by die Arena

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar