’n Musikale reis wat oor die twee dekades van Arno Carstens se loopbaan strek, van die gewilde klank van die Springbok Nude Girls tot die ikoniese enkelsnitte van sy solo-loopbaan.

Dit is Arno soos jy hom nog nooit gesien het nie. David Watkyns sluit by hom aan.

Kaartjies is R225 en beskikbaar by 021 979 1911 of aanlyn by www.dieboer.com
10 November om 20h30 by Die Boer

Arno Carstens 2022 foto One Small Change
Arno Carstens 2022, foto: One Small Change

Lewer kommentaar

Leave a Reply