Bombshelter Beast is Markus Wyatt se jongste projek.

Dit is ’n uitsonderlike groep musikante wat potjiekos maak. Hulle vermeng alles, van Boeremusiek tot Drum ’n Bass tot Ghoema tot Hip-hop tot House tot Jazz tot Rock … en dit werk.

Met: Marcus Wyatt, Zoë Modiga, Sisonke Xonti, Janus van der Merwe, Justin Sasman, Alex Hitzeroth, Speedy Kobak, Sasha Sonnbichler, Romy Brauteseth & Justin Badenhorst


Genre: Musiek
Taal: English
Ouderdomsbeperking: Geen
Kaartjies: R90
Plek: DSG-saal, Grahamstad
Datum: 8 Julie 2017

Nasionale Kunstefees 2017


Bombshelter Beast
Bombshelter Beast

Bombshelter Beast


3

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar