#BringYourFire Bombshelter Beast, met Pitch Black Afro

Die genre-brekers, Bombshelter Beast, bring hul kenmerkende Afrobalkan Skadubhall musiek na Bushfire 2016.

Die spulletjie word glo gesoek deur Interpol se Jazz Polisie vir hul eklektiese benadering tot musiek.

Pitch Black Afro deel die verhoog met hulle.

Plek: Main Stage, Malkerns-vallei, Swaziland
Datum: Vrydag 28 Mei 2016, 220h40

Bushfire 2016

Lewer kommentaar

Leave a Reply