Cher skyn weer … deur

Cher skyn al weer deur. Die 62-jarige sangeres het haar deurskynende pakkie van 1992 uit die motbolle gehaal en aangetrek vir die David Foster and Friends konsert in Las Vegas.

Cher het die uitrusting gedra vir haar 1992 video van “Turn Back Time”.

Cher

Lewer kommentaar

Leave a Reply