Na ‘n lang stil stilte het Abel Kraamsaal uiteindelik weer ‘n nuwe CD op die rak en volgens sommige was die wag die moeite werd.
Die album is genaamd Die Afstand tussen Tyd. Soos gewoonlik is die musiek moeilik om in ‘n spesifieke styl te beskryf … dis oorspronklik, dis uniek, en een ding is seker … dis rock!
