‘n Eiendomsagent van Kaapstad, Christina Bergh (32), het aan die Huisgenoot “onthul” dat sy 14 jaar lank ‘n verhouding met die sanger Steve Hofmeyr gehad het. Sy was in matriek toe sy vir Steve ontmoet het.
Steve sê op sy beurt aan Rapport dat dit nie ‘n verhouding was nie, net seks.
Maak iemand ‘n Bergh van een molshoop op ‘n grasperk wat spog met verskeie?


Aangaande die dame Christina Bergh (32),wat erken dat sy vir 14 jaar ‘n verhouding met Steve gehad het Ek dink sy is uiters swak grootgemaak of sy het swak grootgeword en is tans duidelik uit opsoek na wins jagting en suur druiwe en sy is ‘n geldjagter en ek glo geen ordentlike man sal haar na dese wil he nie so gooi haar maar vir die varke. Ek sou indien ek ‘n verhouding met iemand bekend of roem ‘n verhouding het of gehad het dai liefde vir altyd gekoester het en bewaar het in my siel as geluk vir my hart en Nie vir almal om oor te skinder en te bespiegel nie, Jy is vals Christina .Jy is erger as die dief wat steel (Onthou die deler en die steler) albei skuldig. Wat het jy verwag sal jy kry ‘n medalje hehe Glo nie jy het dai verstand nie. En Steve jy sing wonderlik Geniet jou gawe Dit sad dat mense in jou verlede rondkrap maar hul vergeet hul eie wat tien keer erger lyk want daar geen spotlig op hulle nie En Christina wat het jy gedink die dag toe jy hom ontmoet Sekerlik What a Catch .lol gaan tel jou seninge want na dese sal jy dit nodig he, kapees