Die son sal weer skyn

Jannie Moolman, beslis een van SA se gewildste tenore in ’n konsert wat nie misgeloop mag word nie.

Jannie se smeulende stem word aangevul en ondersteun deur die virtuositeit van sy groep musikante, met Janine Neethling aan stuur van sake.

Oude Libertas Amfiteater, Stellenbosch
2 & 3 Maart
Prys: R120 / R130 / R140
Tyd: 20h15
Duur: 80 min

Lewer kommentaar

Leave a Reply