Die Wellingtonse Klopse – 100 jaar se onvertelde stories

Wellington is die enigste dorp buite die Kaapse metropool met ’n gevestigde klopsetradisie. Die skrywers lig met hierdie boek (onder redaksie van Ria Olivier) die sluier oor die besbewaarde geheim in ons land. Kyk ook na die foto-uitstalling oor die klopse.

Met Michael le Cordeur en Marlene le Roux

Woordfees 2013

2 Maart 13:00 | Oude Libertas Ouditorium, Stellenbosch | 120 minute | Gratis

Lewer kommentaar

Leave a Reply