Dis Gert Bekker soos jy hom ken – en hy brei ook met gemak uit na Vlaamse en Franse nommers en rond die album af deur ryk snaarverwerkings van liedjies deur Jacques Brel en Stef Bos. Hierdie album van heerlike ligte rock, pop en kabaret juwele sal jou bekoor.
