Doris Day, bekend vir haar rolle in romantiese komedies uit die laat 1950’s en vroeë 1960’s, is die week oorlede in die ouderdom van 97 jaar. Sy het ernstige longontsteking onder lede gehad.

Day, gebore Kappelhoff, het haar loopbaan in die 1940’s begin as sangeres en was ’n suksesvolle ster toe sy besluit het om aktrise te word. Sy sal onthou word vir haar weergawe van “Que Sera, Sera,” in Alfred Hitchcock se The Man Who Knew Too Much in 1956.

(foto: Doris Day, 1946 - William P. Gottlieb)
(foto: Doris Day, 1946 – William P. Gottlieb)

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar