Doris Day, bekend vir haar rolle in romantiese komedies uit die laat 1950’s en vroeë 1960’s, is die week oorlede in die ouderdom van 97 jaar.