Elvis se vuil onderbroek te koop

‘n Vuil onderbroek van Elvis Presley word op 8 September opgeveil.

Elvis het die nommertjie in 1977 gedra. Verwag om ten minste ses syfers hiervoor te betaal.

Omega Auctions

Elvis se onderbroek
Elvis se onderbroek

Lewer kommentaar

Leave a Reply