Flashmob van die jaar – Ode to Joy

Die flashmob het in Sabadell, Spanje plaasgevind en die deelnemers was die Vallès simfonieorkes en die Lieder Camèra, Amics de l’Òpera en Coral Belles Arts kore. Dit is ‘n uitvoering van Beethoven se “Ode to Joy”.

Lewer kommentaar

Leave a Reply