Floris Brown: Ster wat Skyn

Kom luister na die digter, sanger en liedjieskrywer Floris Brown met die bekendstelling van sy jongste digbundel Nagstil – ‘n skyfie aanbieding en sang.

Met: Floris Brown

Genre: Multimedia & sang
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 50 minute
Kaartjies: R50
Plek: Wahnfried, McGregor
Datum: 14h00, 28 Augustus 2015

McGregor Gedigtefees 2015

Floris Brown: Ster wat Skyn,
Roekeloos,
19 Augustus 2015.

2

Sluit aan by die Gesprek

2 Kommentare

  1. Floris Brown kom uit die apartheidsera met sy eiesoortige gedigte wat wyd erkenning oorsee geniet maar min Blankes in SA weet van hom!
    Sy gedigte is oorspronklik en vertel baie van die Bruinmense se swaarkry in SA. Hy is ‘n PRYSWENNER digter vir die bevordering van AFRIKAANS oorsee asook Nasionaal!

  2. As daar een persoon is wat verdien om erkenning vir sy bydrae tot die digkuns te kry, is dit die baie knap veelsydige Floris Brown.

    Hy het nie net oor die jare met sy talle digbundels Afrikaans as taal bevorder nie, maar ook deur sy Breede Vallei Dichters, baie opkomende digters in vyf bloemlesings die kans gebied om hul gedigte te publiseer. Hy verdien volgens my ‘n goue medalje !!!

Lewer kommentaar

Leave a Reply