Die MK Kaktus Sessies was ‘n gewilde venue by die KKNK 2008. Drie bands skop die sessies af in 2009: The Pretty Blue Guns, een van Stellenbosch se beter nuwe bands, New Holland met hulle partytjiemusiek en Foto na dans met hul kenmerkende electro-pop-rock klanke.