“Die ster van Borat, Sacha Baron Cohen, gaan die rol van die rocksanger Freddie Mercury vertolk in ’n rolprent oor sy glorieryke dae as hoofsanger van Queen …”
Freddie Mercury se lewe word ’n fliek
Queen het ook bestaan uit:
Brian May
Roger Taylor
John Deacon
