In ’n skuif wat selfs ’n glam-rock spook sou laat glimlag, het die Britse Royal Mint besluit om Freddie Mercury — ja, daardie Freddie, die man met ’n stem wat glas kon breek én jou hart vinnig daarna — op ’n splinternuwe herdenkingsmunt te verewig ter viering van 40 jaar sedert sy legendariese Live Aid-optrede.
Sleutelwoord Argiewe:Freddie Mercury
Freddie se fliek
“Die ster van Borat, Sacha Baron Cohen, gaan die rol van die rocksanger Freddie Mercury vertolk in ’n rolprent oor sy glorieryke dae as hoofsanger van Queen …”
Solo
Mens is nooit te dood om geld te maak nie en as jou naam Freddie Mercury is gaan jy nog lank verkoop in Suid-Afrika.
