In ’n skuif wat selfs ’n glam-rock spook sou laat glimlag, het die Britse Royal Mint besluit om Freddie Mercury — ja, daardie Freddie, die man met ’n stem wat glas kon breek én jou hart vinnig daarna — op ’n splinternuwe herdenkingsmunt te verewig ter viering van 40 jaar sedert sy legendariese Live Aid-optrede.
Sleutelwoord Argiewe:Shirley Bassey
Diamonds are forever – Die musiek van Shirley Bassey
Diamonds are forever is ‘n feesviering van die ongelooflike musiek deur Shirley Bassey opgeneem oor haar ses dekades loopbaan
Shirley Bassey: Light my fire
In die 70’s het Shirley Bassey weer op die voorgrond getree met ‘n nuwe album, Something.
