Shirley Bassey: Light my fire

In die 70’s het Shirley Bassey weer op die voorgrond getree met ‘n nuwe album, Something. “Light my Fire” was een van die snitte op die album. Nog 15 albums sou volg in die 70’s.

“Light my Fire” is geskryf deur The Doors.


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply