From the Footlights

From the Footlights bevat musiek uit bekende musiekblyspele, soos Chicago, The Phantom Of The Opera, Les Misèrables, Sweeney Todd en Jesus Christ Superstar. Dit is ook musiek van Jonathan Roxmouth se album wat in Mei vanjaar vrygestel is.

From the Footlights is by die Teatro by Montecasino vanaf 18 tot 20 September 2015. Kaartjies is beskikbaar by Computicket.

From the Footlights
From the Footlights

(foto Shaun Smith)

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar