Human

Rod volg die rustige, konserwatiewe pad met sy nuwe CD, Human. Hy doen meesal ander mense se werk en het geen nuwe materiaal geskryf nie. Rod is ongelukkig beperk tot vertolkings van goeie werk wat vir hom alleen geskryf is. Sy fut is egter uit en om sy onthalwe hoop ons hy eindig sy loopbaan met ‘n Best of en nie swakker en swakker cd’s nie.

5 op ‘n skaal van 10

(Stuur jou resensies na bydraes by roekeloos.co.za)

Lewer kommentaar

Leave a Reply