Nederige, beskeie en eenvoudige kersliedere ontvou met ‘n welverdiende besielende Jazz tabbert.
Saam met Melanie Scholtz, Standard Bank Young Artist wenner en haar orkes “The Love Apples”, vertrek die gehoor op ‘n toer deur wintersprokieland op ‘n slee met ‘n verskil. Die son skyn hier op kersfees se jazz geinspireerde variasies van die alombekende aansteeklike kersdeuntjies.
Oude Libertas Amfiteater, Stellenbosch
18 Desember
Priys: R 120 / R130 / R150
Tyd: 18H30
Duur: 90 min
