Luna Paige en Marcia Moon is eerskomende Vrydag, 30 Junie 2017, by die Alma Cafe in Rosebank, Kaapstad, met illuminate.
Kaartjies kos R160, wat ’n ete insluit. Die deure maak om 19h00 oop en die musiek begin om 20h15. Jy moet bespreek, by 021 685 7377.

