Jesse Clegg is hierdie winter op ’n akoestiese toer deur die Oos- en Wes-Kaap.

Verlede jaar was hy hoofsaaklik op toer deur die VSA en Kanada en het verlede maand sy nuwe album, Things Unseen, laat verskyn. Die liedjies “Use Me”, “Souvenir” en “Breathing” op dié album is reeds baie gewild.

Toerdatums
8 Julie 2017 – Die Ou Pastorie, Skeerpoort
15 Julie 2017 – Emerald Vale Brewery, Oos-Londen
18 Julie 2017 – Die Boer, Durbanville
19 – 20 Julie 2017 – Cafe Roux, Noordhoek

Jesse Clegg

Lewer kommentaar

Leave a Reply