Lionel Davids is kunstenaar, opvoeder, politieke aktivis en eertydse inwoner van Distrik Ses. Sy uitstalling by die Iziko Suid-Afrikaanse Nasionale Galery val saam met sy 81ste verjaarsdag.

Davids is bekend vir sy linosneewerke van sy jeug in Distrik Ses en sy tydens se gevangenskap op Robbeneiland. Van sy heel eerste werke sal deel wees van hierdie uitstalling.

Die kurators van Gathering Strands: Lionel Davids is Ernestine White, Tina Smith en Ayesha Price. Die uitstalling duur tot 1 Oktober 2017.

Lionel Davids
Lionel Davids

Lewer kommentaar

Leave a Reply