Die Daily Mail berig dat die sanger Elton John tydens ‘n onderhoud gesê het Jesus was gay.
Tydens die televisieonderhoud het hy Jesus as ‘n “super-intelligente, gay-man” beskryf, “wat wil hê ons moet vol liefde en vergifnis wees”.