Koperfees ‘n dronknes

“Die jaarlikse Koperfees op Tsumeb word elke jaar groter, en lok meer en meer uitstallers van oor die hele kontrei. Die fees is vanjaar weer goed bygewoon. Ongelukkig is dit die drankstalleltjie en drankverkopers wat die meeste aftrek kry het en so het, dit wat ‘n fees moet wees, in ‘n riller verander.”

Koperfees ontaard in dronknes


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply