Dié opname van die bekende Mahler-orkes is gemaak in die Concertgebouw in Brugge.
Die orkes word gelei deur die jong Griekse dirigent, Teodor Currentzis, wat besing word as ‘n “eksentrieke, super-talentvolle meester”. Die uitvoering bestaan uit werke van Benjamin Britten (Sinfonietta, Op. 1) en Dmitri Shostakovich (Tjellokonsert Nr. 1 in E Mol Majeur, Op. 107 en Simfonie Nr. 1 in F Mineur).
kykNET, Ouverture, Sondag 28 Junie om 14h30.