Lady Gaga slaan terug

Bekendes het nie altyd beheer oor persoonlike foto’s nie. Verlede week het onvleiende foto’s van Lady Gaga verskyn. Reaksie daarop was nog meer onvleiend, met sommige media wat haar “dik” noem.

In reaksie hierop het sy foto’s van haarself in onderklere geplaas op haar webwerf en haar aanhangers gevra om foto’s van hulself in te stuur as hulle ook onseker oor hul eie liggame voel.

Sien die reaksie by:

Lady Gaga

Little Monsters

Lady Gaga
Lady Gaga

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar