Met drie platinum en twee goue albums, ‘n lang lys top 10 treffers is Elvis Blue ‘n hardwerkende en besige kunstenaar.   

Elvis se jongste is Meer as genoeg. Die album en die saamlopende produksie is in September 2021 by Die Boer in Durbanville. Die album titel verwys na rykdom in dit wat mens nie kan koop nie. Dis net die een wat bereid is om alles op te gee, wat kan sê: Ek het meer as genoeg…..

Hy is by Die Boer vanaf 4 tot 6 September 2021.  Kaartjies kos R200 en is beskikbaar by 021 979 1911 of aanlyn by www.dieboer.com

Lewer kommentaar

Leave a Reply