Michael Jackson se Pepsi-episode

In 1984 het Michael Jackson ‘n advertensie vir Pepsi opgeneem, toe sy hare aan die brand geslaan het tydens verfilming. Die video van die voorval is nou vir die eerste keer te sien.

US Weekly het die video bekom.

Lewer kommentaar

Leave a Reply