Agter die lekker aan

Hierdie program, gegrond op Dine van Zyl se humoristiese kosboek, is ‘n mengsel van staaltjies en nostalgie, van vertel van die kosse wat ons gaarmaak en die dinge wat saak maak.

Randall Wicomb sing ou bekende liedjies.

R60. Bespreek by Magdel:
021 873 2786, 072 115 2913 of teater@breytenbachsentrum.co.za

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar