Kom geniet `n rustige Saterdagmiddag op die maat van musiek wat jou naweek soos `n vakansie sal laat voel.
Saam met die 3 stuk weergawe van Mr Cat and the Jackal.
Genre: Musiek
Taal: English
Ouderdomsbeperking: Geen
Kaartjies: R80
Tydsduur: 60 minute (geen pouse)
Plek: Weltevreden Landgoed, Stellenbosch
Datum: 31 Oktober 2015 13:00
Mr Cat and the Jackal Weltevreden,
Roekeloos,
17 Oktober 2015.