Laurika Rauch Piekniekkonsert – Paarl

‘n Piekniekkonsert met Suid-Afrika se bekende kunstenaar Laurika Rauch op die Taalmonument se grasperk.

Bring jou eie piekniekmandjie of bestel by tel. 021 863 2800.

Genre: Musiek
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Kaartjies: R130, Studente R120 & kinders onder 13 jaar R60
Tydsduur: 60 minute (geen pouse)
Plek: Taalmonument, Paarl
Datum: 8 Januarie 2016 – 19:30

Laurika Rauch Piekniekkonsert – Paarl,
Roekeloos,
18 Oktober 2015.

2

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar