Samson Diamond en Grethe Nöthling speel ’n keur van die mees asemrowende klankbane die laaste eeu.
Die fokus is op klankbane waarin die klavier en viool hooggety vier. Die duo gaan ook interessante staaltjies deel oor hul gunsteling films en klankbane.
Genre: Musiek
Taal: English
Ouderdomsbeperking: 12 –
Tydsduur: 1 uur (geen pouse)
Kaartjies: R70
Plek: Beethoven Room, Grahamstad
Datum: 5 & 7 Julie 2016
Cinema Extravaganza
#NAF16 Cinema Extravaganza
Roekeloos
2