#NAF2015 #cocreateSA Yuri Honing Acoustic Quartet

Die Hollander Yuri Honing word beskou as een van die beste saksofoonspelers ter wêreld.

Hy bring van sy klasmaats uit verskeie wêrelddele saam na Grahamstad vir ’n program met Amerikaanse jazz legendes, melankoliese introspektiewe Europese klanke, populêre musiek en die opgewekte nonchalante musiek van Suid-Afrika.

Met: Honing se nuwe album Desire het vroeër vanjaar verskyn en is ’n mengsel van jazz, barok en kontemporêre musiek.

Met: Yuri Honing, Wolfert Brederode, Gulli Gudmundsson, Joost Lijbaart

Genre: Musiek
Taal: English
Ouderdomsbeperking: Geen
Kaartjies: R 75 & R 80
Plek: DSG-saal, Grahamstad
Datum: 2 Julie 2015

Yuri Honing Acoustic Quartet,
Roekeloos,
21 Mei 2015.

Nasionale Kunstefees 2015

2


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply