Pete Seeger 1919 – 2014

Die Amerikaans sanger Pete Seeger is gister oorlede in die ouderdom van 94 jaar. Hy het verskeie tydlose liedjies geskryf, het nie geskroom om die staat aan te vat as hy gedink het mense se regte word vertrap nie en is verskeie kere bekroon vir sy musiek.

Lewer kommentaar

Leave a Reply