Petter Wettre is die gravlax van Noorweegse jazz.
Wettre het diep spore getrap in Noorweegse jazz en is waarskynlik een van die wêreld se saksofoon virtuose. Sy 18 albums het al verskeie Noorweegse musiekpryse en –nominasies ontvang. Dan was ook gaskunstenaar op meer as 50 ander albums.
Met: Petter Wettre, Hans Mathisen, Jorn Oien, Daniel Franck & Hermund Nygaard
Petter Wettre
Genre: Jazz
Taal: English
Ouderdomsbeperking: –
Tydsduur: 1 uur 20 minute
Kaartjies: R95
Plek: DSG-saal, Grahamstad
Datum: 9 Junie 2018
Petter Wettre

Petter Wettre
Roekeloos
2
