Pieter van Helslandt

Na die reuse sukses van Pieter van Helslandt se debuut verlede jaar, is hy terug op aanvraag.

Pieter verweef digkuns en musiek op sy unieke manier om die luisteraar te inspireer en te vermaak. Sy Karoo-herkoms het trefkrag en sy gemaklike verhoogpersoonlikheid betower almal.

Pieter van Helslandt is op 21 April by die Aan de Braak Teater in Stellenbosch.
Kaartjies kos R50.
Bespreek by 082 335 3105.

Lewer kommentaar

Leave a Reply