Ray Dylan en Band is by Die Boer op 16 en 17 Februarie 2023.

Onder sy liedjies tel “Hokaai Stoppie Lorrie, Dis Verby, Jessica, Hier binne klop ‘n Boerehart, Angel-face, You’re my everything, Vir ewig jonk, Uitbasuin, Hier teen jou lyf”.

Kaartjies kos R250 en is beskikbaar by 021 979 1911 of aanlyn by www.dieboer.com

Ray Dylan
Ray Dylan

Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply