Die lied “My Hulp”, is onlangs vrygestel. Hierdie lied, geskryf deur Retief Burger en Nuwe Lof, is opgedra aan Marinus Reinecke, die jong Suid-Afrikaanse seun wat in 2024 ’n aanval by sy skool in Kroasië oorleef het nadat hy byna 30 keer met ‘n mes gesteek is.
Met lirieke geïnspireer deur Jesaja 54:10, Jesaja 54:17 en Psalm 121, bely die lied dat God se liefde en trou nie wankel nie – selfs wanneer berge wyk en heuwels val.


Die lied is live opgeneem tydens die Nuwe Lof Konferensie vanjaar by Doxa Deo Faerie Glen.


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply