Die bekende en gerespekteerde jazzmusikant, Robbie Jansen, is oorlede.
Jansen ly al jare aan emfiseem en kon nie meer vlieg as gevolg van asemhalingsprobleme nie.
Robbie Jansen albums:
Vastrap Island (1989)
The Cape Doctor (1998)
Nomad Jez (2006)