Die Spoegwolf beur terug na hul grootworddorp, Paarl, om die lank-suisende nuwe album somer vir die eerste keer wêreldwyd bekend te stel.
Op die vuil wit teëls waarop Swaartekrag harsingskudding opgedoen het sleep die nuwe album soos ‘n mank rot rond.
Vrydag, 23 Oktober 2015 om 20h00 by die Ou Meulteater, Paarl.
Kaartjies: R100.00
Bespreek by 083 564 00 56 / vicky@oumeulteater.co.za

