’n Aand soos ’n wêreldreis
Van Suid Afrika tot Noord Europa
van Mexico tot Tanzania
Van binnen naar buiten
Van hoog naar laag
Van droom naar werkelijkheid
In verhale en musiek

Stef Bos het die afgelope 20 jaar baie gereis en altijd in andere lande ’n spieel gesien waardeur hy sy eie kultuur en afkoms het leer verstaan. Dit is die uitgangspunt vir hierdie vertoning wat hy saam met sy band uit die Lae Lande gemaak het.

Band: Steven Cornillie, Klavier; Martin de Wagter, Dromme; Rene van Mierlo, Kitaar en Lene te Voortwis, Bas.

Stef Bos & Band by Die Boer Restaurant Teater in Durbanville
Dinsdag 24 Januarie 2017 om 20:30
Kaartjies: R220
Bespreek: 021 979 1911

Lewer kommentaar

Leave a Reply