Die Suid-Afrikaanse groep die Stone Jets kry ’n klomp nuwe aanhangers vandag wanneer hulle vir die eerste keer op die verhoog klim by die gewilde Glastonbury musiekfees.

Die Stone Jets is ’n musikale vennootskap tussen baskitaarspeler en hoofsanger Given Nkanyane en kitaarspeler Manfred Klose.

Die groep het in Kaapstad ontstaan, maar is tans in Londen gestasioneer.

As jy Glastonbury bywoon sal jy hulle vind op die Pilton verhoog van 26 tot 30 Junie.

Stone Jets
Stone Jets

Lewer kommentaar

Leave a Reply