Die Suid-Afrikaanse groep die Stone Jets kry ’n klomp nuwe aanhangers vandag wanneer hulle vir die eerste keer op die verhoog klim by die gewilde Glastonbury musiekfees.
Sleutelwoord Argiewe:Glastonbury
Glastonbury 2010
“Meer as 170 000 mense sal na verwagting die naweek Engeland se bekende Glastonbury-fees bywoon.”