Suid-Afrikaanse lied
Ervaar die betowerende verskeidenheid van die Suid-Afrikaanse lied saam met die US Kamerkoor onder leiding van Martin Berger.
Ervaar die betowerende verskeidenheid van die Suid-Afrikaanse lied saam met die US Kamerkoor onder leiding van Martin Berger.
Hierdie koor is bekend vir die kragtige vertolking van die Suid-Afrikaanse en Afrikaanse kunslied.
Met: US Kamerkoor onder leiding van Martin Berger
Genre: Klassieke musiek
Ouderdomsbeperking: –
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R100 – R140 | R120 – R140 by die deur
Plek: Endler-saal, Stellenbosch
Datum: 10 Maart 2018 20:00
Woordfees 2018
Suid-Afrikaanse lied
Suid-Afrikaanse lied
Roekeloos
2.5