Marilyn Manson was saam met X Japan op die verhoog by Coachella 2018 vir ‘n verwerking van die Eurythmics se “Sweet Dreams (Are Made of This)”.

Manson het ‘n verwerking hiervan destyds op sy 1995 kortspeler, Smells Like Children, gehad.

Lewer kommentaar

Leave a Reply