Die Namibiese kunstenaar Max Siedentopf het ‘n klankinstallasie in die Namibwoestyn opgerig om Toto se Africa sonder ophou te speel.

Siedentopf het ’n onbekende plek naby die kus in die woestyn gekies om ses luidsprekers op te stel wat aan ’n MP3-speler gekoppel is en met behulp van sonkrag werk.

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar